-6160/1 bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/bleaunuus/bleaunuus-25apr...25 april 2019 bladsy 3 van...

7
25 April 2019 Bladsy 1 van 7 Eksamenrooster: Kwartaal 2 DATUM VAK 3 Mei Afrikaans Kreatief Gr. 4 - 7 10 Mei English Creative Gr. 4 - 7 21 Mei EBW Gr. 7 en LV Gr. 4 - 6 24 Mei Afrikaans Gr. 4 – 7, 1ste sessie LO Gr. 7, 2de sessie 27 Mei Eksamenstudie: Gr. 4 – 7 Skool kom van vandag af om 12:00 uit 28 Mei Aardrykskunde Gr. 4-7 29 Mei NW/TEG Gr. 4 – 6, NW Gr. 7 30 Mei Opvoedkundige uitstappie Gr. 4 – 7 Lion en Safaripark 31 Mei Engels Gr. 4, 5 en 7, Gr. 6 Common Exam 1ste sessie Tegnologie Gr. 7, 2de sessie 3 Junie Wiskunde Gr. 4, 5 en 7, Gr. 6 Common Exam 1ste sessie Kuns en Kultuur Gr. 7, 2de sessie 4 Junie Geskiedenis Gr. 4 - 7 AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN: Indien ‘n leerder siek is mag hul nie net inkom om eksamen te skryf en dan huistoe gaan nie, aangesien dit probleme veroorsaak met individuele toesig wat gereël moet word. Ander kinders mag ook moontlik aangesteek word. Leerders wat siek is en nie eksamen kan skryf nie, moet nie skool toe kom nie en moet ‘n doktersbrief inhandig. Die doktersbrief moet by Juffrou Marléne ingehandig word sodat ‘n rëeling getref kan word vir die herskryf van die betrokke eksamen. SKOOLTYE GEDURENDE DIE EKSAMEN: - Die skool sal vanaf Maandag, 27 Mei tot en met die 7de Junie om 12:00 uitkom vir al die kinders, en vanaf 10 Junie (Dag 7) sal normale skoolure gevolg word. - Daar sal toesigklasse wees vir die laerskoolkinders wat teen 12:30 nog nie afgehaal is nie. - Die naskool sal normale ure funksioneer tot Vrydag, 14 Junie. Ons versoek dat die ouers nie die kinders voor 12:00 kom afhaal nie aangesien die kinders ook in die tweede sessie skryf. UIT DIE KANTOOR PERSONALIA Baie geluk aan die volgende personeel wat hulle verjaarsdae vier: Me Lizanne Oschmann (28 April), Me Lezinda Trollip (5 Mei) en Me Hannelie Bosman (8 Mei). Ons hoop en vertrou dat dit vir julle ‘n baie spesiale dag sal wees en n geseënde nuwe lewensjaar word julle toegebid. WINTERSKOOLDRAG Oorgang na winterskooldrag Vanaf Maandag, 29 April, dra die leerders hul winterskooldrag. Ons sal ‘n oorgangstyd van twee weke toelaat en ons versoek dus dat alle leerders teen Maandag, 13 Mei winterskooldrag, met skoene en kouse, sal aanhê. * Skoolsweetpakke word slegs toegelaat op die dae wat die kinders MBK het en op dae waarop die kinders rugby- of netbalwedstryde speel. * MBK-klere word slegs gedra op die betrokke dag wat leerders MBK het. * MBK-klere en skoolklere word nie gemeng nie. Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Tel: (011) 791-6160/1 [email protected] Bleaunuus

Upload: others

Post on 22-Feb-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: -6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-25Apr...25 April 2019 Bladsy 3 van 7 PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

25 April 2019 Bladsy 1 van 7

Eksamenrooster: Kwartaal 2 DATUM VAK

3 Mei Afrikaans Kreatief Gr. 4 - 7 10 Mei English Creative Gr. 4 - 7 21 Mei EBW Gr. 7 en LV Gr. 4 - 6 24 Mei Afrikaans Gr. 4 – 7, 1ste sessie

LO Gr. 7, 2de sessie 27 Mei Eksamenstudie: Gr. 4 – 7 Skool kom van vandag af om 12:00 uit 28 Mei Aardrykskunde Gr. 4-7 29 Mei NW/TEG Gr. 4 – 6, NW Gr. 7 30 Mei Opvoedkundige uitstappie Gr. 4 – 7 Lion en Safaripark 31 Mei Engels Gr. 4, 5 en 7,

Gr. 6 Common Exam 1ste sessie Tegnologie Gr. 7, 2de sessie

3 Junie Wiskunde Gr. 4, 5 en 7, Gr. 6 Common Exam 1ste sessie Kuns en Kultuur Gr. 7, 2de sessie

4 Junie Geskiedenis Gr. 4 - 7

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN: Indien ‘n leerder siek is mag hul nie net inkom om eksamen te skryf en dan huistoe gaan nie, aangesien dit probleme veroorsaak met individuele toesig wat gereël moet word. Ander kinders mag ook moontlik aangesteek word. Leerders wat siek is en nie eksamen kan skryf nie, moet nie skool toe kom nie en moet ‘n doktersbrief inhandig. Die doktersbrief moet by Juffrou Marléne ingehandig word sodat ‘n rëeling getref kan word vir die herskryf van die betrokke eksamen. SKOOLTYE GEDURENDE DIE EKSAMEN:

- Die skool sal vanaf Maandag, 27 Mei tot en met die 7de Junie om 12:00 uitkom vir al die kinders, en vanaf 10 Junie (Dag 7) sal normale skoolure gevolg word.

- Daar sal toesigklasse wees vir die laerskoolkinders wat teen 12:30 nog nie afgehaal is nie. - Die naskool sal normale ure funksioneer tot Vrydag, 14 Junie.

Ons versoek dat die ouers nie die kinders voor 12:00 kom afhaal nie aangesien die kinders ook in die tweede sessie skryf.

UIT DIE KANTOOR PERSONALIA Baie geluk aan die volgende personeel wat hulle verjaarsdae vier: Me Lizanne Oschmann (28 April), Me Lezinda Trollip (5 Mei) en Me Hannelie Bosman (8 Mei). Ons hoop en vertrou dat dit vir julle ‘n baie spesiale dag sal wees en n geseënde nuwe lewensjaar word julle toegebid.

WINTERSKOOLDRAG Oorgang na winterskooldrag Vanaf Maandag, 29 April, dra die leerders hul winterskooldrag. Ons sal ‘n oorgangstyd van twee weke toelaat en ons versoek dus dat alle leerders teen Maandag, 13 Mei winterskooldrag, met skoene en kouse, sal aanhê. * Skoolsweetpakke word slegs toegelaat op die dae wat die kinders MBK het en

op dae waarop die kinders rugby- of netbalwedstryde speel. * MBK-klere word slegs gedra op die betrokke dag wat leerders MBK het. * MBK-klere en skoolklere word nie gemeng nie.

Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za

Tel: (011) 791-6160/1 [email protected]

Bleaunuus

Page 2: -6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-25Apr...25 April 2019 Bladsy 3 van 7 PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

25 April 2019 Bladsy 2 van 7

Die korrekte winterskooldrag is: Seuns: Grys langbroek, blou langmouhemp, skooltrui en/of windjekker of skoolbaadjie. Grys skoolsokkies en swart skoene en das. Dogters: Blou skoolromp of donkerblou skoollangbroek en blou langmouhemp, skooltrui en/of

windjekker of skoolbaadjie en das. Grys skoolsokkies of blou “tights” en swart skoene.

Indien daar ouers is wat ou skoolklere tuis het, bring dit asseblief na die Bleausmous! Daar is ‘n groot behoefte aan wintersklere. Onthou dat die Bleausmous Dinsdae en Vrydae oggende vanaf 07:00 tot 08:00 oop is! BEHEERLIGGAAM 2019 Laerskool Fontainebleau sê hartlik geluk aan Mnr Janko Kotze, die nuut verkose bestuurslid van ons Beheerliggaam en sterkte met die groot taak wat wag! Baie dankie vir jou positiwiteit en bereidwilligheid om ‘n verskil by Laerskool Fontainebleau te maak! Dankie aan al die ouers wat die verkiesing bygewoon het! GRAAD 1 en 8 INSKRYWINGS 2020 Volgens Departementele reëls moet aansoek om toelating vir Graad 1 en 8 vir 2020 VANAF MAANDAG, 13 MEI 2019 OM 08:00 gedoen word. Alle aansoeke vir toelating moet aanlyn gedoen word by www.gdeadmissions.gov.za. Skole mag geen aansoekvorms uitgee of ontvang nie. Slegs elektroniese aansoeke word toegelaat. Hierdie reëling geld vir ALLE SKOLE in GAUTENG. Alle aanlyn-inskrywings sluit op Maandag, 15 Julie 2019 om 24:00. Ouers sal nadat hul aanlyn aansoek gedoen het, ‘n waglysnommer ontvang. Daarna moet die volgende dokumente binne 7 dae by die skool ingehandig word saam met die waglysnommer:

• Kind se geboortesertifikaat, • Kind se immunisasiekaart • Beide ouers/voogte se ID dokumente • Bewys van verblyf van ouers (slegs water/ligte rekening of huurkontrak is geldig)

Ons herinner u daaraan dat ALLE HUIDIGE GR. R-LEERDERS AANLYN INGESKRYF MOET WORD aangesien hulle nie outomaties kwalifiseer vir toelating by die laerskool nie. Al die Gr. R-ouers sal ‘n handleiding ontvang oor die proses van registrasie. NETBAL UITSLAE vs Maragon, 15 April 2019 NETBAL UITSLAE vs RAM 17 April 2019 0/10A wen 36 – 0 0/10A wen 22 - 1 0/10B wen 9 – 2 0/10B wen 5 - 1 0/11A verloor 5 – 13 0/11A verloor 1 - 19 0/11B verloor 2 – 21 0/11B verloor 3 - 17 0/12A verloor 4 – 25 0/12A verloor 3 - 22 0/12B verloor 0 – 23 0/12B verloor 0 - 19 0/13A wen 17 – 11 0/13A gelykop 15 - 15 0/13B verloor 3 – 7 0/13B verloor 3 - 22

Page 3: -6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-25Apr...25 April 2019 Bladsy 3 van 7 PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

25 April 2019 Bladsy 3 van 7

PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

- Tau Rugbytoernooi te Unika Vrydag, 26 April Dag 2 - Back to basics - Entrepreneursmark Werkswinkel Saterdag, 27 April - VRYHEIDSDAG - Skaaktoernooi Super 12 spelers te House of Chest Sondag, 28 April - Lizanne Oschmann verjaar Maandag, 29 April Dag 3 - Gauteng Redenaars Dinsdag, 30 April Dag 4 - Jesus Troepe

- Gauteng Redenaars Woensdag, 1 Mei - WERKERSDAG Donderdag, 2 Mei Dag 5 - Netbal (Liga) teen L/s Rapportryer (Tuis) - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8 - Tau Rugbytoernooi te Unika - Gauteng Redenaars Vrydag, 3 Mei Dag 6 - Eksamen: Afr Kreatief Gr 4 – 7 - Back to basics - Super 12 Skaak - ATKV Applous - Gauteng Redenaars Saterdag, 4 Mei - Gauteng Redenaars - Natuurklub (Uitstappie) Sondag, 5 Mei - Lezinda Trollip verjaar Maandag, 6 Mei Dag 7 Dinsdag, 7 April Dag 1 - Gholfoefening - Jesus Troepe Woensdag, 8 April - NASIONALE STEMDAG Donderdag, 9 Mei Dag 2 - Gr 3 Uitstappie: Pioniershuis - Netbal (Liga) vs L/s Krugersdorp Noord (Weg) - Rugby (Liga) vs L/s Jan Celliers (Weg) - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8 - Tau Rugbytoernooi te Unika

Page 4: -6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-25Apr...25 April 2019 Bladsy 3 van 7 PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

25 April 2019 Bladsy 4 van 7

HANDELSHUIS Would you like to live closer to your children’s school? I have good news for you! An ideal family home in Fontainebleau has just come on the market. Walking distance to schools! A much-loved comfortable older home with a dream garden and pool. After forty happy years in the house it is time to retire to a smaller place. The house needs the laughter of children once more. There are three bedrooms, a small TV room and an extra room to be used as a home office, nursery, or whatever your needs are. There is also a double garage and a strong borehole. Asking price R1 799 000. Phone me, the owner, on 082 746 5597 and arrange for a viewing. See you soon!

MAGNEETSKOOL VIR MUSIEK Hoërskool Randburg H/v Malibongwe Rylaan & Rabie Straat, Fontainebleau, Johannesburg, Gauteng, S.A. Tel: (011) 888-3536 www.hsrandburg.co.za Epos: [email protected] Hoërskool Randburg se Magneetskool vir Musiek hanteer elke jaar die musiekafdeling van die Sentraal Gauteng Eisteddfod. Die instrumentale afdeling sal by Hoërskool Randburg se ouditorium plaasvind vanaf Maandag 19 tot Vrydag 23 Augustus en die vokale afdeling in die drama-lokaal/ouditorium Maandag 19 en Saterdag 24 Augustus. Enige leerling wat by enige onderwyser/studio les neem, is welkom om in te skryf. Inskrywingsvorms kan by juffrou Linda-Mari Viljoen verkry en ingegee word of elektronies aangevra en teruggestuur word na [email protected]. Inskrywings sluit Vrydag 7 Junie. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. Leerders wat by die Magneetskool les neem, kan dit by hulle betrokke onderwyser ingee. Vir enige verdere navrae, kontak enige onderwyser by die Magneetskool of stuur ‘n e-pos aan [email protected] (Tel no 011 888-3536) Vir aandag: Elmarie Potgieter

Page 5: -6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-25Apr...25 April 2019 Bladsy 3 van 7 PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

25 April 2019 Bladsy 5 van 7

Winter is oppad! Wol mussies (beanies) met 'n poniestert gaatjie vir die meisies en gewones vir seuns. Nou beskikbaar in alle skool kleure! R80 elk!

Kontak Anja by 0823093445

PRIVATE WISKUNDE ONDERRIG IN BOSKRUIN Individuele aandag voorsien in klein groep klasse

082 566 5917 | [email protected] | Triumphmaths.co.za

Page 6: -6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-25Apr...25 April 2019 Bladsy 3 van 7 PROGRAM Donderdag, 25 April Dag 1 - Vlinder Netbaltoernooi te Unika 0/6 – 0/8

25 April 2019 Bladsy 6 van 7

SEUNS 11 JAAR PLUS

OUDERDOMSPESIFIEKE ONTWIKKELING

MAAK GEREED VIR SPORTSPESIFIEKE EISE EN VERANDERINGS AGV VINNIGE GROEIFASE

KRAG: Weerstandswerk wat by ouderdom pas!

PLOFKRAG: Onontbeerlik vir die meeste sport ! SOEPELHEID: ‘n Groot probleem by groeiende seuns ! MAAGSPIERE: ‘n Groot leemte agv “sittende” geslag ! ALGEMENE VAARDIGHEDE: Vaardighede vul mekaar aan en

moet in totaliteit ontwikkel word !

o Twee sessies per week te Randburg Sportgronde o Gereelde assessering om vordering te monitor o Sport wetenskaplike en Biokinetika betrokkenheid o Laatmiddag tye om nie met skool aktiwiteite te bots nie.

NAVRAE : JANNIE VAN DER MERWE 082 599 6152 [email protected]